Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:39 Die Boodskap (DB)

Van daar af het ons oor die Efraimshek geloop tot by die Ou Stadshek, verby die Vishek en die Toring van Gananel tot by die Toring van die Honderd. Daarvandaan is ons verder tot by die Skaaphek en het uiteindelik by die Waghek naby die tempel gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:39 in konteks