Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:37 Die Boodskap (DB)

By die Fonteinhek is hulle reguit met die trap op wat in die rigting van die Dawidstad gelei het. Hulle het verby Dawid se paleis geloop en van daar af is hulle ooswaarts na die Waterhek toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:37 in konteks