Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:31 Die Boodskap (DB)

Toe het ek die leiers van Juda op die muur laat klim en twee groot kore saamgestel wat om die stad moes loop terwyl hulle die Here loof en prys. Die een koor het in ’n suidelike rigting al op die muur langs geloop tot by die Mishek.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:31 in konteks