Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:27 Die Boodskap (DB)

Met die inwyding van die nuwe muur van Jerusalem is die Leviete van oor die hele land gevra om te kom help met die feesviering. Hulle moes as deel van die feesviering dankliedere sing en musiek maak met hulle simbale, harpe en liere.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:27 in konteks