Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:1-8 Die Boodskap (DB)

1. Die volgende is ’n lys van die priesters en Leviete wat saam met Serubbabel die seun van Sealtiël en Jesua die hoëpriester uit die ballingskap teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,

2. Amarja, Malluk, Gattus,

3. Sekanja, Regum, Merajot,

4. Iddo, Ginneton, Abia,

5. Mijamin, Maädja, Bilga,

6. Semaja, Jojarib, Jedaja,

7. Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die leiers van die priesters en van hulle kollegas in Jesua se tyd.

8. Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy kollegas was verantwoordelik vir die lofprysing in die tempel.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12