Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:17 Die Boodskap (DB)

Mattanja die seun van Miga, die kleinseun van Sabdi, ’n afstammeling van Asaf, was die koorleier. Hy het hulle in die gebed van danksegging gelei. Bakbukja was Mattanja se assistent. Daar was ook Abda die seun van Sammua, die seun van Galal, die seun van Jedutun.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:17 in konteks