Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:36 Die Boodskap (DB)

“Ons sal volgens die voorskrif van die Here se woord ons oudste seuns na die tempel toe vat en hulle daar aan die Here toewy deur die vasgestelde prys aan die tempel oor te betaal. Ons sal dieselfde doen met die eerstelinge van ons vee, ons beeste, sowel as ons kleinvee. Ons sal hulle vir die priesters bring wat in die tempel van ons God diens doen sodat hulle daarvan kan leef.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:36 in konteks