Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:31 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die ongelowiges hulle handelsware of koring op ’n sabbat of enige ander dag wat spesiaal aan die Here gewy word na ons toe bring, sal ons dit nie koop nie. “Ons sal ook elke sewende jaar nie ons landbougrond bewerk nie en ons sal almal se skuld kanselleer.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:31 in konteks