Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 1:6 Die Boodskap (DB)

“Sien my asseblief raak, Here. Ek is u dienaar. Luister na die gebed wat ek dag en nag tot U bid sonder om moeg te word. Ek bid vir u dienaars, die Israeliete. Ek bely dat ons almal teen U gesondig het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 1

Kyk Nehemia 1:6 in konteks