Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 1:3 Die Boodskap (DB)

Hulle sê toe vir my: “Dit gaan glad nie goed met die mense daar in die provinsie Juda nie. Hulle kry baie swaar. Almal spot met hulle. Die muur wat rondom Jerusalem gebou is, lê ook nog steeds in puin en die stad se hekke is nog nie reggemaak nadat dit afgebrand is nie.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 1

Kyk Nehemia 1:3 in konteks