Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:7 Die Boodskap (DB)

Dit lyk maar sleg vir hulle. Nineve is rot en kaal gesteel en die mense van die stad word weggevat. Die vroue wat gevang is, was so ontsteld dat hulle geluide gemaak het wat klink soos duiwe wat koer. Hulle het op hulle bors geslaan.

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:7 in konteks