Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:6 Die Boodskap (DB)

’n Mens kan vra of enigiemand sal kan oorleef as Hy kwaad is. Dit is nie speletjies as Hy kwaad is nie. Sy woede is so erg, dit is soos ’n vuur wat rotse laat bars en in stukke breek.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:6 in konteks