Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:10 Die Boodskap (DB)

Die vyand is soos ’n groen bos met baie digte dorings. Dit laat ’n mens dink dat jy nie aan hom kan raak of deur hom kan kom nie. Maar al is dit so, sal die Here hulle soos droë strooi verbrand.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:10 in konteks