Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:8 Die Boodskap (DB)

“Hoekom al die vrae? Die Here het mos al vir julle gesê wat die regte dinge is om te doen. Hy het ’n ooreenkoms met Israel aangegaan dat Hy en hulle aan mekaar getrou sal wees. Daarom verwag Hy van mense wat hierdie ooreenkoms nakom om te doen wat reg is. Verder ook om aan Hom lojaal te wees en Hom lief te hê. Laastens moet hulle nie hoogmoedig teenoor die Here wees nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:8 in konteks