Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:10 Die Boodskap (DB)

‘Dink julle een oomblik dat Ek my oë kan sluit vir die verkeerde dinge waarmee julle besig is? Julle word op skelm maniere ryk. Ek kan dit nie verdra dat die maatbakke en bekers wat julle gebruik om iets soos koring of wyn af te meet, vals is nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:10 in konteks