Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:13 Die Boodskap (DB)

Ek sal die houtpale uitruk wat julle geplant het om die godin van vrugbaarheid te vereer. Ek sal ook julle stede verwoes waar julle hierdie gode aanbid het.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:13 in konteks