Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:9 Die Boodskap (DB)

Hoekom skreeu die mense van Jerusalem dan so benoud? Dit is tog onnodig, want die koning regeer mos nog in die stad. Hulle gekreun en gekla is ook onnodig, hulle planmakers is mos nie dood nie!” antwoord die opponente toe.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:9 in konteks