Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:1 Die Boodskap (DB)

Miga het gesê: “Daar sal ’n tyd kom wanneer die tempel in Jerusalem die belangrikste plek op aarde sal wees. Mense van verskillende lande en volke sal na die tempel toe kom om die Here te kom dien.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:1 in konteks