Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:5 Die Boodskap (DB)

Dit is wat die Here wil hê Miga vir die profete moet sê. “Die Here sê: ‘Julle lei my mense op ’n dwaalspoor. As hulle vir julle kos gee om te eet, het julle allerhande mooi dinge vir hulle te vertel. Dit is net wat hulle wil hoor. As iemand weier om julle te betaal, dan word julle kwaad en behandel hulle soos julle vyande.’

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:5 in konteks