Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:6 Die Boodskap (DB)

Wat hy die mense geleer het, was die waarheid, want hy het dit by My gehoor. Omdat hy nie bang was om die waarheid reguit te praat nie, het dit baie mense laat besluit om My te dien en nie meer sonde te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:6 in konteks