Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:3 Die Boodskap (DB)

Julle sal nie kinders hê wat julle naam kan laat voortleef nie. Ek sal julle nog verder in die verleentheid bring deur die mis van die offers in julle gesigte te laat spat. In plaas daarvan dat julle met respek behandel word, sal die mense hulle neuse vir julle optrek asof julle soos vuilgoed op die ashoop ruik.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:3 in konteks