Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:7 Die Boodskap (DB)

Kyk ’n bietjie na die soort offers wat julle vir My bring. Julle gee nie om hoe hierdie offers lyk nie. En dan vra julle nog: “Wanneer het ons U nie gerespekteer nie?” Deur nie te bring wat Ek wil hê nie, is net so goed as om jou neus vir My op te trek en te sê: “Vat wat jy kry.”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:7 in konteks