Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:13 Die Boodskap (DB)

En dan trek julle nogal die neus vir My op en sug oor hoe moeilik dit is om die Here tevrede te stel. Gaan kyk ’n bietjie wat bring julle vir My as offers: gesteelde, lam en siek diere; dis mos nie aanvaarbaar nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:13 in konteks