Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:24 Die Boodskap (DB)

Daar het vuur van die Here af gekom en die offer op die altaar aan die brand laat slaan en die vet op die altaar laat wegbrand. Die hele volk het gesien wat gebeur het, en hulle het geskreeu en op hulle knieë neergeval om die Here te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:24 in konteks