Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:15 Die Boodskap (DB)

Hierna het Aäron ook die volk se offer gebring. Hy het die bok gevat wat vir die sonde van die volk geoffer moes word, dit geslag en net so geoffer soos sy eie offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:15 in konteks