Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het die verskillende dele van die dier wat geslag is, vir hom aangegee om op die altaar te laat brand en ook die dier se kop. Hy het dit alles op die altaar verbrand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:13 in konteks