Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:8 Die Boodskap (DB)

Daar was ook ’n sak wat voor sy bors vasgekom het waarin die urim en tummim (waarmee die lot gewerp is om die Here se besluite te bepaal) was wat hy aan die mantel vasgesit het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:8 in konteks