Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:30 Die Boodskap (DB)

Moses het van die olie en van die bloed wat by die altaar was, gevat en op Aäron en oor sy klere, en ook oor sy seuns en oor hulle klere gesprinkel. So het hy Aäron en sy klere en sy seuns en hulle klere aan die Here toegewy.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:30 in konteks