Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:28 Die Boodskap (DB)

Moses het dit toe weer by hulle gevat en dit bo-op die offer op die altaar gesit en alles verbrand. Dit was ’n offer om Aäron en sy seuns aan die Here op te dra, ’n offer wat met vuur verbrand word waarvan die Here baie hou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:28 in konteks