Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:2 Die Boodskap (DB)

“Vat Aäron en sy seuns na die ingang van die tent waar die Here gedien word. Bring ook vir hulle spesiale klere saam vir hulle werk. Bring ook die olyfolie wat jy gaan gebruik om hulle in hulle werk te bevestig, die bul wat vir die sonde geoffer moet word, die twee ramme en die mandjie met brode sonder suurdeeg wat jy nodig gaan hê.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:2 in konteks