Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:13 Die Boodskap (DB)

Moses het Aäron se seuns laat nader staan en ook hulle die spesiale hemde vir hulle dienswerk laat aantrek, hulle serpe vir hulle omgehang en hulle die kopbande laat opsit wat hulle moes dra wanneer hulle by die tent werk, soos die Here gesê het hy moet maak.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:13 in konteks