Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:11 Die Boodskap (DB)

Hy het ook sewe maal daarvan teen die altaar gespat en die altaar saam met alles wat daaraan behoort, asook die wasbak wat daar staan en die voetstuk waarop dit rus met die olie gesmeer om dit aan God op te dra.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:11 in konteks