Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:6 Die Boodskap (DB)

Hy moet vir sy skuld vir die Here ’n ram sonder gebrek uit sy kudde bring wat net soveel werd is as ’n offer. Daarmee sal hy sy verhouding met God herstel. Hy moet dit na die dienaar by die tent bring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:6 in konteks