Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:4 Die Boodskap (DB)

As dit dan gebeur dat hy op een van hierdie maniere oortree het en skuldig is, moet hy alles wat hy verkeerdelik gevat het, teruggee. Hy moet die persoon wat hy uitgebuit het, vergoed. Ook dit wat iemand vir hom gegee het om op te pas moet hy teruggee. So ook die ding wat iemand verloor het wat hy opgetel het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:4 in konteks