Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:20 Die Boodskap (DB)

“Aäron en elkeen na hom wat hom opvolg, moet vir die Here ’n offer bring op die dag wanneer hy in sy dienswerk aangestel word. Dit moet van twee kilogram fynmeel uit die graan wees. Die een helfte daarvan moet in die oggend vir die Here gebring word en die ander helfte teen die aand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:20 in konteks