Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:17 Die Boodskap (DB)

Ook wanneer dit gebak word, mag daar nie suurdeeg bykom nie. Die Here staan hierdie deel van die offer aan die dienaars by die tent af as hulle deel van die offers. Dit is net so volledig uitgesonder vir die Here se diens soos die offers wat vir die sonde gebring word en die offers wat na die tent van die Here gebring word om vir die skuld voor God te betaal.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:17 in konteks