Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:15 Die Boodskap (DB)

Die werker by die tent van ontmoeting vat ’n hand vol van die gemaalde graan saam met die olie en die geurige wierookstokkies wat daarop is. Hy verbrand alles op die altaar as die deel wat die hele offer verteenwoordig. Dit is ’n offer waarvan die Here baie hou.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:15 in konteks