Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:32 Die Boodskap (DB)

’n Tiende van julle beeste en julle kleinvee behoort buitendien aan die Here. Om te bepaal watter aan die Here afgestaan moet word, moet julle so maak: laat die diere by jou verbykom en soos hulle verbykom, moet elke tiende een uitgekeer word en aan die Here afgestaan word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:32 in konteks