Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:19 Die Boodskap (DB)

As die persoon wat die grond aan die Here afgestaan het, dit vir homself wil terugkoop, moet hy ’n vyfde byvoeg by die waarde wat die grond op daardie stadium het. Die grond word dan weer sy eiendom.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:19 in konteks