Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:10 Die Boodskap (DB)

Hy mag nie die dier omruil met ’n ander dier of dit vervang met óf iets beters óf iets slegters nie. As hy tog wel probeer om een dier met ’n ander een om te ruil, sal sowel die plaasvervanger as die dier wat eerste belowe is, aan die Here behoort.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:10 in konteks