Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:9 Die Boodskap (DB)

Aäron en sy seuns mag dan die ou brood wegvat en gaan eet op ’n plek wat daarvoor eenkant gesit is. Die brood word net vir die Here se werk gebruik en vir niks anders nie. Aäron mag dit vat uit die offers wat vir die Here gebring word. Dit is ’n reël wat vasstaan.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:9 in konteks