Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:3 Die Boodskap (DB)

“Aäron moet sorg dat daar elke nag ’n lamp is wat in die tent van samekoms brand, in die deel voor die gordyn wat die deel afskort wat vir die Here afgesonder is. Dit moet altyd aan die brand gehou word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:3 in konteks