Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:20 Die Boodskap (DB)

As hy iemand se been breek, word sy been gebreek. As hy iemand se oog beskadig, word sy oog ook beskadig. As hy iemand se tand uitslaan, word sy eie tand uitgeslaan. Hy word presies met gelyke munt terugbetaal vir die skade wat hy gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:20 in konteks