Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:6 Die Boodskap (DB)

Op die volgende dag, die vyftiende dag, begin die fees van die brode waarin daar nie suurdeeg is nie. Sewe dae lank moet julle brood eet waarin daar nie suurdeeg is nie om die Here te vereer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:6 in konteks