Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:32 Die Boodskap (DB)

Die dag van vrede moet ’n dag wees waarop julle julleself van alles losmaak en voor God kom neerbuig. Dit moet begin op die aand van die negende dag en aangaan tot die aand van die tiende dag.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:32 in konteks