Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:3 Die Boodskap (DB)

“Die sewende dag is die Here se dag. Julle moet ses dae lank julle gewone werk doen. Die sewende dag moet julle daarmee ophou, sodat julle byeenkomste vir My kan hou. Julle mag dan nie aangaan met julle werk nie. Dit is die Here se sabbatdag. Julle moet dit hou waar julle ook al woon.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:3 in konteks