Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:27 Die Boodskap (DB)

“Die jaarlikse dag waarop daar vrede tussen My en julle kom, is op die tiende dag van dieselfde sewende maand. Julle moet dan weer vir My bymekaarkom. Julle moet op daardie dag niks eet nie en oor julleself nadink. Julle moet ook weer offers vir die Here bring wat op die altaar verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:27 in konteks