Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:22 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle julle lande oes, moet julle nie alles tot op die buitenste rand afoes nie. Julle moet ook nie die are wat met die oes bly lê het, agterna gaan optel nie. Los dit vir die arm mense en vir dié wat as vreemdelinge by julle bly. Ek is tog die Here julle God.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:22 in konteks