Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:30 Die Boodskap (DB)

Julle moet julle deel van die offer nog op dieselfde dag opeet. Julle mag niks daarvan laat oorbly tot die volgende dag nie. Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:30 in konteks