Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:21 Die Boodskap (DB)

“As iemand ’n offer vir die Here bring om sy beloftes na te kom of gewoon net om sy goeie gesindheid vir die Here te wys, moet dit ’n gesonde dier uit die beeste of die kleinvee wees. As ’n dier iets makeer, gaan dit beslis nie vir die Here reg wees nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:21 in konteks